| Modulekode | PGW 701 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Plantproduksie-sisteme. Integrasie van ekologiese, agronomiese, edafiese, klimatologiese en ekonomiese kennis in produksiesisteme in Agronomie/Tuinboukunde/Weidingkunde met die klem op optimum volhoubare verbruik van natuurlike hulpbronne. Gevallestudies. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Plant- en Grondwetenskappe |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App